Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier【電子書籍】[ Koos A. Kombuis ]
<p>Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . . En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur & getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yasser Arafat (’n bladsy uit die geskiedenis wat n?g Koos n?g Yasser ooit wil oorh?), van die paradokse & die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorl? . . . van . . . van . . . O ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.</p>画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。
- 商品価格:1,673円
- レビュー件数:0件
- レビュー平均:0(5点満点)